Jamestown, Oos-Kaap

Die artikel handel oor die dorp in die Oos-Kaap, vir ander plekke met dieselfde naam, sien Jamestown.
Jamestown

(insluitend Masakhane buurt)
Jamestown is in Oos-Kaap
Jamestown
Jamestown
 Jamestown se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°07′17″S 26°48′24″O / 31.12139°S 26.80667°O / -31.12139; 26.80667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikJoe Gqabi
MunisipaliteitWalter Sisulu
Stigting1874
Oppervlak
 • Totaal11,98 km2 (4,63 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal4 666
 • Digtheid389/km2 (1 010/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.1%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense1.9%
 • Swart mense96.0%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Xhosa 92.7%
 • Afrikaans 2.2%
 • Engels 1.6%
 • Sotho 1.4%
 • Ander 2.1%
Poskode (strate)
9742
Poskode (posbusse)
9742
Skakelkode051

Jamestown is 'n dorpie in die Oos-Kaap, 58 km suid van Aliwal-Noord, geleë op die N6 (ou wapadroete in die 19de eeu) tussen Queenstown en Aliwal-Noord. Dit vorm deel van die Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit in die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit.

Die dorp het 'n klein, maar goeie provinsiale hospitaal.[2]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Jamestown". Sensus 2011.
  2. Oos-Kaapse Departement van Gesondheid se webblad

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search