Jan Christian Smuts

Jan Christian Smuts
Jan Christian Smuts

Ampstermyn
5 September 1939 – 4 Junie 1948
Monarg George VI
Goewerneur-generaal Patrick Duncan
Nicolaas de Wet (wnd.)
Gideon Brand van Zyl
Voorafgegaan deur Barry Hertzog
Opgevolg deur Daniël François Malan
Ampstermyn
3 September 1919 – 29 Junie 1924
Monarg George V
Goewerneur-generaal Sydney Charles Buxton
Arthur van Connaught
Alexander Cambridge
Voorafgegaan deur Louis Botha
Opgevolg deur Barry Hertzog

Minister van Verdediging
Ampstermyn
6 September 1939 – 3 Junie 1948
Voorafgegaan deur Oswald Pirow
Opgevolg deur Frans Erasmus
Ampstermyn
31 Mei 1910 – 12 November 1919
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Hendrik Mentz

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
6 September 1939 – 3 Junie 1948
Voorafgegaan deur Barry Hertzog
Opgevolg deur Daniël François Malan

Minister van Justisie
Ampstermyn
31 Maart 1933 – 5 September 1939
Voorafgegaan deur Oswald Pirow
Opgevolg deur Colin Steyn

Minister van Finansies
Ampstermyn
13 Junie 1912 – 23 Februarie 1915
Voorafgegaan deur Henry Charles Hull
Opgevolg deur D.P. de Villiers Graaff

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
31 Mei 1910 – 24 Junie 1912
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Abraham Fischer

Minister van Mynwese
Ampstermyn
7 Oktober 1938 – 7 November 1938
Voorafgegaan deur Jannie Hofmeyr
Opgevolg deur Deneys Reitz
Ampstermyn
31 Mei 1910 – 31 Januarie 1912
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur F.S. Malan

Minister van Naturellesake
Ampstermyn
3 September 1919 – 29 Junie 1924
Voorafgegaan deur Louis Botha
Opgevolg deur Barry Hertzog

Persoonlike besonderhede
Gebore 24 Mei 1870
Bovenplaats, Kaapkolonie
Sterf 11 September 1950 (op 80)
Doornkloof, Irene, Transvaal, Unie van Suid-Afrika
Politieke party Suid-Afrikaanse Party
Verenigde Party
Eggenoot/-note Sybella Margaretha (Isie) Krige (1870–1954)
Kind(ers) Nege, van wie ses grootgeword het
Alma mater Stellenbosch, Cambridge
Religie Nederduits Gereformeerd
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek
Vlag van Suid-AfrikaVlag van Suid-Afrika Unie van Suid-Afrika
Rang Veldmaarskalk
Oorloë/Veldslae Tweede Vryheidsoorlog

Eerste Wêreldoorlog

Tweede Wêreldoorlog

Veldmaarskalk Jan Christian Smuts[1] (Riebeek-Wes, 24 Mei 1870 – Doornkloof naby Irene, distrik Pretoria, 11 September 1950) was 'n vooraanstaande Suid-Afrikaanse en Statebond-staatsman, militêre leier en filosoof. Behalwe dat hy verskeie kabinetsposte beklee het, het hy ook gedien as die eerste minister van die Unie van Suid-Afrika van 1919 tot 1924 en van 1939 tot 1948.

  1. In J.C. Smuts se biografie wat in 1952 gepubliseer is, en wat deur sy seun (ook J.C. Smuts), geskryf is, noem hy dit spesifiek dat genl. Smuts sy naam as "Christian" gespel het met een "a" na aanleiding van sy oupa se name wat Jan Christian de Vries was.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search