Jan Kempdorp

Jan Kempdorp
Dorp
Ou hoofkwartier van die interneringskamp
Ou hoofkwartier van die interneringskamp
Jan Kempdorp is in Noord-Kaap
Jan Kempdorp
Jan Kempdorp
 Jan Kempdorp se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 27°55′0″S 24°50′0″O / 27.91667°S 24.83333°O / -27.91667; 24.83333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikFrances Baard
MunisipaliteitPhokwane
Stigting1899
Oppervlak
 • Totaal19,07 km2 (7,36 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal24 220
 • Digtheid1 270/km2 (3 300/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6.8%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense12.9%
 • Swart mense79.4%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Tswana63.7%
 • Afrikaans19.8%
 • Xhosa9.7%
 • Sotho1.9%
 • Ander4.9%
Poskode (strate)
8550
Poskode (posbusse)
8550
Skakelkode053

Jan Kempdorp is 'n dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika wat onder die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit ressorteer. Die dorp is 96 km noord van Kimberley en 43 km wes van Christiana geleë. Voorheen was dit die enigste dorp in Suid-Afrika wat oor twee provinsies, (Kaapland en Transvaal), versprei was. In 1994 is dit onder die Noord-Kaap ingedeel.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Jan Kempdorp". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search