Jan Oort

Jan Oort
Gebore
Jan Hendrik Oort

(1900-04-28)28 April 1900
Franeker, Friesland
Sterf5 November 1992 (op 92)
NasionaliteitNederlands
BeroepSterrekundige
Bekend virOort-wolk
Donker materie

Jan Hendrik Oort (28 April 1900 – 5 November 1992) was ’n Nederlandse sterrekundige wat belangrike bydraes gelewer het tot die begrip van die Melkweg en wat ’n baanbreker op die gebied van radiosterrekunde was.[1]

In die huldeblyk ná sy dood in die New York Times is hy "een van die eeu se mees vooraanstaande verkenners van die heelal" genoem;[2] die webtuiste van die Europese Ruimtevaartorganisasie beskryf hom as "een van die grootste sterrekundiges van die 20ste eeu".[3] In 1955 het Oort se naam op Life se lys van die 100 beroemdste lewende mense verskyn.[4]

  1. Woltjer, Lodewijk (November 1993). "Obituary: Jan H. Oort". Physics Today. 46 (11): 104–105. Bibcode:1993PhT....46k.104W. doi:10.1063/1.2809110. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2013. {{cite journal}}: Onbekende parameter |deadurl= geïgnoreer (hulp)
  2. Wilford, John (12 November 1992). "Jan H. Oort, Dutch Astronomer In Forefront of Field, Dies at 92". New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2018. Besoek op 30 Mei 2014.
  3. "Jan Hendrik Oort: Comet Pioneer" (in Engels). Europese Ruimtevaartorganisasie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2019. Besoek op 30 Mei 2014.
  4. Katgert-Merkelijn, J. "Jan Oort". Besoek op 6 September 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search