Jan Spies

Jan Spies
Gebore
Johannes Petrus Spies

30 Junie 1936
Die plaas Sekretarispan
Sterf4 Januarie 1996 (op 59)
NasionaliteitVlag van Namibië Namibië
BeroepSkrywer, storieverteller
EggenootBeatrice Spies
KindersBarend Spies, Willem Spies

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Johannes Petrus Spies (30 Junie 1936 – 4 Januarie 1996) was 'n besonder gewilde storieverteller en skrywer. Hy was saam met PG du Plessis die aanbieder van die gewilde televisieprogram Spies en Plessie – met permissie, waardeur hy nie net self volksbesit geword het nie, maar ook persoonlikhede soos Tolla van der Merwe, Koos Meyer, Danny Pretorius, Nico Nel en Pyp de Villiers landwye bekendheid verwerf het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search