Japannese Rugbyvoetbalunie

Japannese Rugbyvoetbalunie
Kenteken van die Japannese Rugbyvoetbalunie
Kenteken van die Japannese Rugbyvoetbalunie
Engelse naam Japan Rugby Football Union
Afkorting JRFU
Japannese naam 日本ラグビーフットボール協会, Nihon Ragubi- Futtobo-ru Kyo-kai
Land Vlag van Japan Japan
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Gestig op 30 November 1926
Gestig in Tokio, Japan
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1987
Vastelandse beheerliggaam Asië Rugby
Patroon Prinses Akiko van Mikasa
Voorsitter Kensuke Iwabuchi
President Masato Tsuchida
Setel Chichibunomiya Rugbystadion, Tokio, Japan
Amptelike taal Japannees
Amptelike webwerf rugby-japan.jp

Die Japannese Rugbyvoetbalunie (Engels: Japan Rugby Football Union, afgekort “JRFU”; Japannees: 日本ラグビーフットボール協会, Nihon Ragubi- Futtobo-ru Kyo-kai) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Japan beheer. Die beheerliggaam is in 1926 gestig en by die Chichibunomiya Rugbystadion in Tokio gesetel. Sedert 1987 verteenwoordig dit Japan by Wêreldrugby en sedert 1968 ook by Asië Rugby (“AR”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search