Jennifer Esposito

Jennifer Esposito
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 April 1973 (1973-04-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Esposito (gebore 11 April 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Summer of Sam (1999), Don't Say a Word (2001), en Crash (2004), en in die televisiereeks The Affair (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search