Joachim Nikolaus von Dessin

Von Dessin familiewapen

Joachim Nikolaus von Dessin (* 1704 in Rostock; † 18 September 1761 in Kaapstad) [1][2][3] word deur die bemaking van sy 3 856 boekdele[4][5] (insluitend 9 atlasse en 72 manuskripte)[6][7] en ander rariteite (Dessiniarium) aan die NG Kerk (Kaapse Kerk), soos in sy testament bemaak op 2 Julie 1761,[2][8] onthou as die grondlegger van die Suid-Afrikaanse openbare biblioteek. Sy "herebiblioteek" was die grootste versameling boeke in die Kaapstad van die 18de eeu, en vorm die kern waaromheen die hele Suid-Afrikaanse biblioteekwese ontwikkel het.[9]

  1. Heese, J.A. & Lombard, R.T.J. 1989. Suid-Afrikaanse geslagregisters. Deel 2, D-G. Pretoria: RGN, bl. 64
  2. 2,0 2,1 Tyrrell-Glynn, W. 1968. "Von Dessin". In: De Kock, W.J. (hoofred.). Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek. Deel I. Kaapstad: Nasionale Boekhandel, pp. 899 - 890.
  3. Spohr, O. 1968. Vater der kapländischen Büchereien: Joachim Nikolaus von Dessin. In: Schleucher, K. (Red.). Deutsche unter anderen Völkern: Pioniere und Außenseiter Darmstadt: Turris-Verlag. S. 141,156
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Delmas.2010
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Boëseken1985.74
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Bostoen.1996.
  7. Bax, D. 1970. Zuid-Afrika's eerste openbare verzameling op het gebied van kunst en etnologie 1764–1821. Amsterdam:North-Holland Publishing Company, p. 89
  8. A.J. van der Aa. 1858. Biographisch woordenboek der Nederlanden. Deel 4. Haarlem: J.J. van Brederode
  9. Van Wyk, C.B. 1961. Die geskiedenis van die eerste openbare biblioteek in Suid-Afrika. Historia 6 (4): 288-290.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search