John Daniel Kestell

John Daniel Kestell
Vader Kestell
Ds. J.D. Kestell

Naam John Daniel Kestell
Geboorte 15 Februarie 1854
Pietermaritzburg, Natal
Sterfte 9 Februarie 1941
Bloemfontein, Suid-Afrika
Kerkverband Nederduits Gereformeerd
Gemeente(s) Harrismith
Ficksburg
Bloemfontein
Jare aktief 1881–1919
Kweekskool Kweekskool, Stellenbosch

Dr. John Daniel Kestell, ook bekend as Vader Kestell, (Pietermaritzburg, 15 Februarie 1854Bloemfontein, 9 Februarie 1941[1]) was predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, Bybelvertaler, skrywer en kultuurleier. As skrywer het hy soms die skuilname Afrikanus Jr. en Leinad gebruik. Laasgenoemde is sy tweede naam agterstevoor gespel.

  1. "John Daniel Kestell, b4c2". geni_family_tree (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search