John Graham (of Fintry) (Dundee, Skotland, 24 Julie 1778 – Wynberg, Kaapkolonie, 17 Maart 1821) was ’n Britse offisier in Suid-Afrika en die grondlegger van Grahamstad, na wie die stad ook genoem is.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search