Johnny Carson

Johnny Carson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Carson in Oktober 1970.

Geboortenaam John William Carson
Geboorte 23 Oktober 1925
Corning, Iowa
Sterfte 23 Januarie 2005
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Beroep(e) Akteur, komediant
Aktiewe jare 1950–1992
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Johnny Carson (1925–2005) was ’n Amerikaanse TV-aanbieder en komediant. Hy was vir dertig jaar (van 1962 tot 1992) bekend as die aanbieder van The Tonight Show.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search