Joseph Heller

Joseph Heller
Joseph Heller, Miami Book Fair International, 1986
Gebore1 Mei 1923[1]
Sterf12 Desember 1999 (op 76)[1]
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRomanskrywer, kortverhaalskrywer, dramaturg, fliekteksskrywer[3]
Bekend virCatch-22
Something Happened
EggenootShirley Held (1945–84, geskei)
Valerie Humphries (1987–99, sy dood)
Kinders2
Ouer(s)Lena en Isaac Donald Heller
Handtekening

Joseph Heller (gebore 1 Mei 1923 in Brooklyn, New York Stad12 Desember 1999 in East Hampton, New York) was 'n Amerikaanse satirikus. Hy het die invloedryke roman Catch-22 omtrent Amerikaanse soldate tydens die Tweede Wêreldoorlog geskryf. Die titel het spreekwoordelik geword in die Engelse taal van absurde keuses.Hy word wyd beskou as een van die beste post-Wêreldoorlog satirikuste. Alhoewel hy hoofsaaklik vir Catch-22 onthou word, het sy skryfwerk gefokus op die lewens van verskeie lede van die middelklas, en bly hulle goeie voorbeelde van moderne satire.

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) "UXL Encyclopedia of World Biography".. (2003).  .
  2. Severo, Richard; Mitgang, Herbert (14 Desember 1999). "Joseph Heller, Darkly Surreal Novelist, Dies at 76". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2020. Besoek op 15 Junie 2010.{{cite news}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  3. (en) Fine, Richard A (24 November 2010), "Joseph Heller", Critical Survey of Long Fiction, EBSCO 

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search