KV5

KV5
Grafkelder van die seuns van Ramses II
Die plan van KV5.
Die plan van KV5.
Ligging Vallei van die Konings
Land Vlag van Egipte Egipte
Ontdek 1825
Uitgrawings deur Kent R. Weeks (1995)
Versiering Mondopeningseremonie
Uitleg Doolhof
← Vorige
KV4
Volgende →
KV6

KV5 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit het behoort aan die seuns van Ramses II. Hoewel dit in 1825 reeds verken kon gewees het, is die ware omvang daarvan eers in 1995 ontdek deur Kent R. Weeks en sy uitgrawingspan. Dit is nou bekend as die grootste grafkelder in die vallei. Weeks se ontdekking word algemeen beskou as die dramatiesste sedert die ontdekking van KV62, die grafkelder van Toetankamen, in 1922.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search