Kanto (streek)

Kantō streek
streek van Japan
Onderdeel vanGroot KantoWysig
Inheemse etiket関東地方Wysig
Vernoem naKantōWysig
LandJapanWysig
Geleë in administratiewe eenheidJapanWysig
Geleë in tydsoneUTC+09:00, Japan StandaardtydWysig
Geleë in geografiese gebiedHonsjoeWysig
Geografiese ligging36°10′0″N 139°47′0″EWysig
Grens aanTohoku streek, Chūbu streekWysig
Afgeleide werkKantoWysig
VoertaalKantō dialekWysig
Kategorie vir kaarteKategorie:Kaarte van Kantō streekWysig
Map
Kaart van die Kanto streek in Japan.
Geografiese kenmerke kaart van Kantō

Die Kantō streek (関東地方 Kantō-chihō?) is 'n geografiese streek van Honsjoe, die grootste eiland van Japan.[1]

In 'n algemene definisie sluit die streek die Groot-Tokio in en omvat sewe prefekture: Chiba, Gunma, Ibaraki, Kanagawa, Saitama, Tochigi, en Tokio. Effens meer as 45 persent van die grondgebied binne sy grense is die Kantō-vlakte. Die res bestaan uit die heuwels en berge wat landgrense vorm met ander streke van Japan.

Aangesien die Kantō-streek Tokio, die hoofstad en grootste stad van Japan, bevat, word die streek as die middelpunt van Japan se politiek en ekonomie beskou. Volgens die amptelike sensus op 1 Oktober 2010, deur die Statistieke Buro van Japan, was die bevolking 42,607,376,[2] beloop ongeveer een derde van die totale bevolking van Japan.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Nussbaum
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named statb1

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search