Kategorie:Kultuur

Alles
 → Kultuur

Die woord kultuur is afkomstig van die Latynse stamwoord cultura of cultus wat beteken "om te bewoon, kultiveer of te eer".

In die algemeen verwys kultuur na menslike aktiwiteite: verskillende definisies weerspieël verskillende teorieë en begrippe. Aangesien kultuur aangeleer word, het mense wat in verskillende plekke woon verskillende kulture. Die artikels in hierdie kategorie dek alle aspekte van kultuur.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search