Keiser van die Hele Rusland

Keiser van die Hele Rusland
Keiserlike wapen.
Keiserlike wapen.
Keiser Nikolaas II.
Keiser Nikolaas II.
Betiteling Sy Keiserlike Majesteit
Eerste keiser Pieter I
Laaste keiser Nikolaas II
Aanvang 2 November 1721
Afgeskaf 15 Maart 1917
Amptelike tuiste Winterpaleis
Opvolging Erflikheid
Aanspraakmakers Groothertogin Maria Wladimirowna
Prins Andrei Romanof

Keiser van die Hele Rusland (Russies: Императоръ Всероссійскій, Imperator Wserossiiski) was van 1721 tot 1917 die titel van die heerser van die Russiese Ryk. Die vroulike vorm is Keiserin van die Hele Rusland (Russies: Императрица Всероссійская, Imperatritsa Wserossiiskaja). Dit is geskep ná die Russiese oorwinning in die Groot Noordelike Oorlog en is ’n aanpassing van die vorige titel, "Tsaar van die Hele Roes". Die laaste deel van die titel is gebruik sedert die bewind van die grootprinse van Wladimir.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search