Kenyanthropus

Kenyanthropus platyops
Tydperk: Plioseen
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
(?) Kenyanthropus
Spesie:
K. platyops
Binomiale naam
Kenyanthropus platyops
(Leakey et al., 2001)

Kenyanthropus platyops is ’n 3,5 tot 3,2 miljoen jaar oue Hominini-fossiel uit die Plioseentydperk wat in 1999 by die Turkanameer in Kenia ontdek is deur Justus Erus, wat deel was van die paleontoloog Meave Leakey se span.[1]

Leakey (2001) het voorgestel die fossiel verteenwoordig ’n heel nuwe Hominini-genus, terwyl ander dit geklassifiseer het as ’n aparte spesie van Australopithecus, A. platyops, en sommige het gemeen dit is ’n Australopithecus afarensis.

  1. Kenyanthropus platyops

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search