Kew-paleis

Kew-paleis, ook bekend as die Hollandse Huis.

Kew-paleis (Engels: Kew Palace) is ’n Britse paleis in die Kew- Botaniese Tuin aan die oewer van die Teemsrivier in Londen. Daar het minstens drie paleise gestaan, waarvan die laaste twee definitief as Kew-paleis bekend was. Geen rekord van die eerste paleis het behoue gebly nie. Die huidige Kew-paleis is die tweede paleis wat gebou is; dit is oop vir die publiek. Dit word versorg deur ’n onafhanklike welsynorganisasie wat geld kry van die regering en die koningin.[1]

  1. "Who We Are" (in Engels). Historic Royal Palaces. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 September 2011. Besoek op 20 April 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search