Kharosthi

Kharosthi
’n Stuk papier met die Kharosthi-skrif, 2de-5de eeu; Xinjiang-museum.
’n Stuk papier met die Kharosthi-skrif, 2de-5de eeu; Xinjiang-museum.
Soort skryfstelsel   Abugida
Tyd gebruik c. 4de eeu v.C - 3de eeu n.C.
Rigting Regs na links
Tale Gandhari, Sanskrit
Stelsels
Moederstelsels
Susterstelsels
ISO 15924 Khar, 305
Unicode Kharoshthi,
U+10A00 - U+10A5F
Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal  Portaalicoon   Skryfstelsels

Kharosthi of Kharoṣṭhī is ’n antieke Indiese skrif wat deur die Gandhara-kultuur van die noordwestelike deel van Suid-Asië (hoofsaaklik hedendaagse Afganistan en Pakistan) gebruik is om Ghandari (’n dialek van Prakrit) en Sanskrit te skryf. Dit is ’n abugida, ’n soort lettergreepstelsel, wat van minstens die middel van die 3de eeu v.C. gebruik is totdat dit in omstreeks die 3de eeu n.C. uitgesterf het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search