Kilogram per kubieke meter

Kilogram per kubieke meter is 'n SI-eenheid van digtheid – die massa in kilogram gedeel deur die volume in kubieke meter. Die amptelike afkorting is kg•m−3 of kg/m3.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search