Kim Jong-il

Kim Jong-il
김정일/金正日
Kim Jong-il
Kim Jong-il op 24 Augustus 2011.

Hoogste Leier van Noord-Korea
Ampstermyn
8 Julie 1994 – 17 Desember 2011
Voorafgegaan deur Kim Il-sung‎ (as president)
Opgevolg deur Kim Jong-un

Sekretaris-generaal van die Werkersparty van Korea
Ampstermyn
8 Oktober 1997 – 17 Desember 2011
Voorafgegaan deur Kim Il-sung‎
Opgevolg deur Amp afgeskaf
(verkondig ewige Party Algemene Sekretaris na sy dood)

Voorsitter van die Sentrale Militêre Kommissie van die Werkersparty van Korea
Ampstermyn
8 Oktober 1997 – 17 Desember 2011
Voorafgegaan deur Kim Il-sung‎
Opgevolg deur Kim Jong-un

Hoof van die organisasie en Beleidingsdepartement van die Werkersparty van Korea
Ampstermyn
Februarie 1947 – 17 Desember 2011
Voorafgegaan deur Kim Yong-yu
Opgevolg deur Onbekend

Persoonlike besonderhede
Gebore 16 Februarie 1941
Vjatskoje, Russiese SFSR, Sowjetunie
Sterf 17 Desember 2011[1]
Pjongjang, Noord-Korea
Politieke party Werkersparty van Korea
Eggenoot/-note Kim Young-sook (1974–2011)
Kind(ers) Kim Sul-song
Kim Jong-nam
Kim Jong-chul
Kim Jong-oen
Kim Yo-jong[2]
Alma mater Mangyongdae Rewolusionêre Skool
Kim Il-sung Universiteit
Religie geen (Ateïsme)
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Noord-Korea Noord-Korea
Diens/Tak Koreaanse Volksleër
Jare in diens 1991–2011
Rang Dae wonsu (대원수; Grootmaarskalk)
Eenheid Alle (Opperbevelvoerder)

Kim Jong-il (Koreaans: 김정일/金正日; 16 Februarie 1941/4217 Desember 2011), was die leier van Noord-Korea se Kommunistiese Party.

Sy dood, op die ouderdom van 70, op 17 Desember 2011, is op staatstelevisie aangekondig.

Hy was een van die wêreld se mees teruggetrokke en enigmatiese leiers, wat oor 'n geheimsinnige en internasionaal geïsoleerde land regeer het.

  1. "North Korea backs son after Kim Jong-Il death" (in Engels). Agence France-Presse. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Februarie 2012. Besoek op 17 Augustus 2014.
  2. Lee Young-jong; Kim Hee-jin (8 Augustus 2012). "Kim Jong-un's sister is having a ball". Korea JoongAng Daily (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2013. Besoek op 17 Augustus 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search