Klein Leeu

Klein Leeu
Latynse naam Leo Minor
Genitief Leonis Minoris
Afkorting LMi
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 10h
Deklinasie 35º
Grootte 232 vk. grade (64ste)
Kwadrant NQ2
Besonderhede
Hoofsterre 2
Helderste ster 46 Leonis Minoris (Praecipua)
Naaste ster 11 Leonis Minoris
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 2
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 34
Meteoorreëns Leonis Minorids
Aangrensende sterrebeelde
Groot Beer, Rooikat, Kreef, Leeu
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Klein Leeu (Latyn: Leo Minor) is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat aan die sterrebeeld Leeu grens. Die helderste sterre in die Klein Leeu vorm ’n rowwe driehoek. Dit is nie in die Antieke tyd as ’n sterrebeeld beskou nie, maar is eers in 1687 deur Johannes Hevelius geskep.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search