Knoop (sterrekunde)

Die stygende nodus is een van verskeie wentelelemente.

’n Knoop in sterrekunde is een van twee punte waar ’n wentelbaan ’n verwysingsvlak kruis waarmee dit ’n helling vorm.[1] ’n Wentelbaan sonder ’n helling, wat op die verwysingsvlak voorkom, het geen knope nie.

  1. "node". Columbia Encyclopedia (in Engels) (6de uitg.). New York: Columbia University Press. 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2008. Besoek op 17 Mei 2007.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search