Koninkryk Tahiti

Royaume de Tahiti
Koninkryk Tahiti
1788/91–1880
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Tahiti
Ligging of Tahiti
Koninkryk Tahiti
Hoofstad Papeete (vanaf 1847)
17°32′S 149°34′W / 17.533°S 149.567°W / -17.533; -149.567
Taal/Tale Tahitiaans, Frans
Godsdiens Tahitiaanse godsdiens, Christendom
Regering Monargie
Koning
 - 1788–1791 Pomare I
 - 1774–1821 Pomare II
 - 1821–1827 Pomare III
 - 1827–1877 Pomare IV
 - 1877–1880 Pomare V
Wetgewer Parlement
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Gestig deur Pomare I 1788/91
 - Koninkryk konsolideer krag na die Slag van Te Feipī 12 November 1815
 - Vestiging van die Franse protektoraat 9 September 1842
 - Frans-Tahitiaanse Oorlog 18431847
 - Franse protektoraat 1 Januarie 1847
 - Franse anneksasie 24 Januarie 1895
Geldeenheid Franse frank
Pond sterling

Die Koninkryk Tahiti (Frans: Royaume de Tahiti) is deur hoofman Pomare I gestig. Hy het met die hulp van Engelse sendelinge en handelaars en met Europese wapens die eilande Tahiti, Moorea, Tetiaroa en Mehetia verenig. Op die kruin van die koninkryk het dit ook ander eilande van Oos-Polinesië oor ’n gebied van meer as 3 miljoen km2 ingesluit. Diplomatieke betrekking is aangeknoop met van die Cookeilande tot Paaseiland.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search