Koos Strauss

Koos Strauss
Koos Strauss
Adv. J.G.N. Strauss, derde leier van die Verenigde Party.

Leier van die Verenigde Party
Ampstermyn
1950 – 1956
Voorafgegaan deur Jan Christian Smuts
Opgevolg deur De Villiers Graaff

Ampstermyn
1950 – 1956
Voorafgegaan deur Jan Christian Smuts
Opgevolg deur De Villiers Graaff

Persoonlike besonderhede
Gebore 17 Desember 1900
Calvinia, Noord-Kaap
Sterf 7 Maart 1990 (op 89)
Politieke party Verenigde Party

Jacobus Gideon Nel (Koos of Kosie) Strauss, oftewel J.G.N. Strauss, (17 Desember 1900 op Calvinia, Noord-Kaap7 Maart 1990[1]) was die derde (en voorlaaste) leier van die Verenigde Suid-Afrikaanse Nasionale Party, nadat hy genl. Jan Christian Smuts met laasgenoemde se dood in 1950 opgevolg het. Strauss dra die onderskeiding dat hy die eerste dienende leier van 'n groot Suid-Afrikaanse politieke party was wat van sy amp onthef is en wel op 21 November 1956.

  1. [1] Geni.com

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search