Koreaanse Rugbyunie

Koreaanse Rugbyunie
Kenteken van die Koreaanse Rugbyunie
Kenteken van die Koreaanse Rugbyunie
Engelse naam Korea Rugby Union
Afkorting KRU
Koreaanse naam 대한럭비협회
Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Stigting 1948
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1988
Vastelandse beheerliggaam Asië Rugby
President Choi Won-Tae
Setel Seoel, Suid-Korea
Amptelike taal Koreaans
Amptelike webwerf rugby.or.kr

Die Koreaanse Rugbyunie (Engels: Korea Rugby Union, afgekort “KRU”; Koreaans: 대한럭비협회) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Suid-Korea beheer. Die beheerliggaam is in 1948 gestig en in Seoel gesetel. Sedert 1988 verteenwoordig dit Suid-Korea by Wêreldrugby en sedert 1968 ook by Asië Rugby (“AR”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search