In alledaagse taal word die tempo waarteen arbeid verrig word (drywing), soms verkeerdelik krag genoem. Dit word in watts of perdekrag gemeet;
Elektrisiteit word in alledaagse taal soms krag genoem;
Die term krag word ook soms losweg gebruik vir energie.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys.