Krieketvereniging van Nepal

Krieketvereniging van Nepal
Kenteken van die Krieketvereniging van Nepal
Kenteken van die Krieketvereniging van Nepal
Engelse naam Cricket Association of Nepal
Afkorting CAN
Nepalese naam नेपाल क्रिकेट सङ्घ
Land Vlag van Nepal Nepal
Sportsoort Krieket
Stigting 1946
Lid van Internasionale Krieketraad
Aangesluit in 1988
Vastelandse beheerliggaam Asiatiese Krieketraad
President Chatur Bahadur Chand
Sekretaris Paras Khadka
Setel Mulpani, Katmandoe, Nepal
Amptelike tale Engels en Nepalees
Amptelike webwerf cricketnepal.org.np

Die Krieketvereniging van Nepal (Engels: Cricket Association of Nepal, afgekort “CAN”; Nepalees: नेपाल क्रिकेट सङ्घ) is die bestuursliggaam wat krieket in Nepal beheer. Die beheerliggaam is in 1946 gestig en in Mulpani, Katmandoe, gesetel. Sedert 1996 verteenwoordig dit Nepal by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en sedert 1990 ook by die Asiatiese Krieketraad (Asian Cricket Council, ACC).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search