Kriovulkaan

Doom Mons, een van die betroubaarste kriovulkane op Saturnus se maan Titaan.[1]
Pluime van Enkelados wat een van Saturnus se ringe voed, lyk of dit van naby die suidpool uitgewerp word.

'n Kriovulkaan (soms 'n ysvulkaan genoem) is 'n soort vulkaan wat vlugtige stowwe soos water, ammoniak of metaan by of onder hulle vriespunt in 'n ekstreme omgewing uitbars. Dit is basies die soort vulkanisme wat op aarde gesien word, met vloeistof en bevrore vlugtige stowwe as geologiese allegorieë van respektiewelik gesmelte en soliede rots.[2]

  1. Lopes, R.M.C.; Kirk, R. L.; Mitchell, K. L.; LeGall, A.; Barnes, J. W. (19 Maart 2013). "Cryovolcanism on Titan: New results from Cassini RADAR and VIMS" (PDF). Journal of Geophysical Research: Planets. 118 (3): 416–435. Bibcode:2013JGRE..118..416L. doi:10.1002/jgre.20062.
  2. Darling, David (red.). "Cryovolcanism". Internet Encyclopedia of Science.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search