Kristalgenesing

Kristalle soos hierdie spookkwarts word in alternatiewe medisyne gebruik

Kristalgenesing (of edelsteenbehandeling) is 'n pseudowetenskaplike alternatiewe mediese tegniek wat kristalle of halfedelstenne soos kwarts, ametis of opale gebruik. Aanhangers van die tegniek beweer dat hierdie genesende kragte het, hoewel daar geen wetenskaplike basis vir hierdie bewering is nie.[1][2][3]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Regal
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Skepdic
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named LS

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search