Kristo Pienaar

Kristo Pienaar
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Botanis, skrywer, akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

(Prof.) Kristo Johannes Pienaar (gebore 4 Julie 1922, oorlede 6 April 1996 ) was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige, skrywer, akteur en TV-aanbieder. Hy was die aanbieder van die gewilde TV-program, 50/50 en het in verskeie teaterproduksies en rolprente opgetree. Hy was in die sewentigerjare nou betrokke by die amateurtoneelvereniging op sy tuisdorp, Bellville. Hy was ook op sy tyd die burgemeester van Bellville gewees.(1981-1983 en 1987-1989)[1]

  1. 'Kristo met 'n K' die nederige akteur, Beeld, 16 April 1996

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search