Kruiser

Britse ligte kruiser, die HMS Belfast.
Die Varyag, 'n Russiese Guards geleide-missielkruiser onderweg ter see

'n Kruiser is 'n vinnigvarende oorlogskip. Hulle word gewoonlik aangewend ter bekamping van vyandige oorlogskepe, die patrollering van handelsroetes, verkenningstake en ter versterking van aanvalstuie. Die vaartuie kan groot afstande relatief vinnig aflê. Omdat missies lank kan neem, moet hulle ook goed ingerig wees om die bemanning te kan ondersteun.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search