Kunsmatige taal

Die Conlang-vlag is 'n simbool vir liefhebbers van kunsmatige tale. Die vlag is 'n voorstelling van die toring van Babel met die son in die agtergrond. Dit het 'n tradisie vir taal-konstrukteerders geword om Genesis 11:1–9 te vertaal.

'n Kunsmatige taal is 'n taal wat nie natuurlik as deel van 'n kultuur ontwikkel het nie, maar deur 'n persoon of 'n klein groep mense ontwerp is. Hierdie tale is vir 'n spesifieke doelwit geskep, en die doel wissel van taal tot taal.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search