Kunstenaarskolonie

Die term kunstenaarskolonie verwys na lewens- en werkgemeenskappe van kunstenaars wat sedert die tweede helfte van die 19de eeu hoofsaaklik deur skilders, maar ook skrywers en musikale kunstenaars in talle Europese en oorsese nedersettings gestig word.

Dikwels strewe die kunstenaars daarna om 'n gemeenskaplike estetiese program te verwesenlik wat in gesprekke en diskussies steeds verder verfyn word. Soms spruit 'n nuwe kunsstyl uit hierdie wedersydse kontakte voort en word 'n nuwe hoofstuk in die kunsgeskiedenis geskryf.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search