Kwark-gluonplasma

’n Kwark-gluonplasma (KGP) is ’n vermoedelike fase van materie wat ontstaan by uiters hoë temperature en digthede. Daar word vermoed dit het voorgekom in die eerste 20 tot 30 mikrosekondes ná die Oerknal.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search