Laura Kelly

Laura Kelly
Laura Kelly
Kelly in 2018

48ste goewerneur van Kansas
Ampsbekleër
Termynaanvang
14 Januarie 2019
Vise Lynn Rodgers
Voorafgegaan deur Jeff Colyer

Lid van die Kansas Senaat van die 18de distrik
Ampstermyn
10 Januarie 2005 – 14 Januarie 2019
Voorafgegaan deur Dave Jackson
Opgevolg deur Vic Muller

Persoonlike besonderhede
Gebore 24 Januarie 1950 (1950-01-24)
New York, New York Deelstaat, VSA
Nasionaliteit Amerikaner
Politieke party Demokratiese Party
Eggenoot/-note Ted Daughety
Kind(ers) 2
Alma mater Bradley Universiteit
Universiteit van Indiana Bloomington
Religie Katoliek

Laura Kelly (gebore 24 Januarie 1950) is 'n Amerikaanse politikus wat sedert 2019 as die 48ste goewerneur van Kansas dien. Sy is 'n lid van die Demokratiese Party en het die 18de distrik van die Kansas Senaat vanaf 2005 tot 2019 verteenwoordig. Sy het in 2017 aangekondig dat sy 'n kandidaat vir goewerneur is. Kelly het die Republikeinse kandidaat, Kris Kobach, in die 2018-verkiesing verslaan.[1][2]

  1. "US News - Laura Kelly Upset Victory". Besoek op 14 Januarie 2018.
  2. "Meet Laura Kelly | Laura Kelly for Governor". www.laurakellyforkansas.com. Besoek op 8 November 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search