Leo II-dwergsterrestelsel

Leo II-dwergsterrestelsel
Soort stelsel Dwergsterrestelsel
Sterrebeeld Leeu (Leo)
Tipe E0 pec
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 11h 13m 29,2s
Deklinasie +22º 09' 17"
Skynmagnitude (m) 12,6
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 690 000
Skynbare grootte 12' x 11'
Rooiverskuiwing 0,000264 (79 ± 1 km/s)
Besonderse kenmerke Melkwegsatelliet
Ander name PGC 34176
Lugkoördinate
11h 13m 29.2s, +22° 09′ 17″
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Leo II-dwergsterrestelsel of Leo B is ’n sferoïdale satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Leeu (Leo).[1] Dit is sowat 690 000 ligjare van die Son af. Dit is in 1950 deur Robert G. Harrington en Albert George Wilson ontdek vanaf die Mount Wilson- en die Palomar-sterrewag in Kalifornië.

  1. Harrington R.G., Wilson A.G. (1950). "Two New Stellar Systems in Leo". Publications of the Astronomical Society of the Pacific. 62 (365): 118–120. Bibcode:1950PASP...62..118H. doi:10.1086/126249.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search