Leon Uris

Leon Uris
Skets van Leon Uris, deur Chaim Topol.
Gebore
Leon Marcus Uris

3 Augustus 1924
Sterf21 Junie 2003 (op 78)
Shelter Island, New York
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRomanskrywer
Bekend virExodus (1958)
Mila 18 (1961)
QB VII (1970)
EggenootBetty Beck (1945–1968, geskei, 3 kinders)
Marjorie Edwards (1969–1970, haar dood)
Jill Peabody (1970–1989, geskei, 2 kinders)

Leon Marcus Uris (3 Augustus 192421 Junie 2003) was 'n Amerikaanse skrywer, bekend vir sy historiese fiksie en intensiewe navorsing wat sy romans voorafgegaan het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search