Leopold II, Heilige Romeinse Keiser

Leopold II
Heilige Romeinse Keiser
Leopold II van die Heilige Romeinse Ryk
Leopold II van die Heilige Romeinse Ryk
Vorstehuis Habsburg
Titels Heilige Romeinse Keiser;
Koning in Duitsland;
Koning van Hongarye;
Koning van Boheme;
Koning van Kroasië;
Groothertog van Toskane
Regeer 17901 Maart 1792
Voorganger Josef II
Opvolger Frans II
Volle naam Peter Leopold Joseph Anton Joachim Pius Gotthard
Gebore 5 Mei 1747; Wene, Oostenryk
Oorlede 1 Maart 1792; Wene, Oostenryk
Eggenoot Maria Luisa van Spanje
Kinders Maria Theresa van Oostenryk
Frans II
Ferdinand III, Groothertog van Toskane
Aartshertog Karel, Hertog van Teschen
Aartshertog Alexander Leopold van Oostenryk
Aartshertog Josef, Paltsgraaf van Hongarye
Aartshertogin Maria Clementina van Oostenryk
Aartshertog Anton Victor van Oostenryk
Aartshertog Johann van Oostenryk
Aartshertog Rainer Joseph van Oostenryk
Aartshertog Louis van Oostenryk
Aartshertog Rudolf van Oostenryk
Vader Frans I
Moeder Maria Theresa
Godsdiens Rooms-Katolieke Kerk

Leopold II (5 Mei 17471 Maart 1792) was 'n keiser van die Heilige Romeinse Ryk. Hy is gebore in Wene, Oostenryk, as die derde seun van Frans I, Heilige Romeinse Keiser. Sy moeder was Maria Theresa van Oostenryk. Van jongs af het hy beïndruk met sy leerywer. Die politiese filosoof Karl Anton von Martini was een sy leermeesters.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search