Lerina Erasmus

Lerina Erasmus
Geboorte 20 Augustus 1946
Sterfte 20 Augustus 2018
Johannesburg
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise, skrywer
Webwerf mannheimsage.co.za
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lerina Erasmus (20 Augustus 1946 – 20 Augustus 2018) was 'n Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer. Sy het die rol van Rusty in die SAUK-sepie Orkney Snork Nie vertolk. Sy is ook die outeur van die Mannheimsage-trilogie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search