Limpopo (rivier)

Limpopo
Die Limpoporivier in Mosambiek
Die Limpoporivier in Mosambiek
Die Limpoporivier in Mosambiek

Die Limpopo se waterskeiding en rivierloop

Oorsprong Samevloei van Krokodilrivier en Maricorivier, Suid-Afrika
Monding Xai-Xai, Mosambiek
Indiese Oseaan
Stroomgebied Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Vlag van Mosambiek Mosambiek
Lengte 1 750 km (1 087 myl)
Oorspronghoogte 872 m (2 861 voet)
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 170 m³/s (6 003 vt³/s)
Stroomgebiedopp. 415 000 km² (160 232 myl²)

Die Limpopo is 'n groot rivier in die binneland van Suider-Afrika wat in die Indiese Oseaan uitmond. Die rivier vorm die internasionale grens tussen verskeie lande, waaronder Suid-Afrika, Botswana, Zimbabwe en Mosambiek. Vasco da Gama, die Portuguese ontdekkingsreisiger, het die Limpopo in 1498 "ontdek".


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search