Lotaringe

Hierdie artikel handel oor die voormalige Franse geweste Lorraine. Vir ander artikels oor Lorraine, sien Lorraine (dubbelsinnig).
Lotaringe

Vlag van Lotaringe Wapen van Lotaringe

Die ligging van Lotaringe
Départements Meurthe-et-Moselle (54),
Meuse (55),
Moselle (57),
Vosges (88)
Prefektuur Metz
Bevolking 2 346 361 inw.
(2008)
Bevolkingsdigtheid 100 inw./vk km
Oppervlakte 23 547 vk km
Arrondissemente 19
Kantons 157
Munisipaliteite 2 337
President van
Gewestelike Raad
Jean-Pierre Masseret (SP)
Steenbrug oor die Mouzonrivier by Pompierre in die département Vosges
Die munisipaliteit Landrecourt-Lempire in die département Meuse

Lotaringe of Lotharinge (Frans en Engels: Lorraine, Duits: Lothringen, Nederlands: Lotharingen) was een van die voormalige 27 Franse administratiewe geweste (Frans: régions) wat ingevolge die instelling van die geweste in 1956 opgerig is. Die gewes het sowat 2 350 000 inwoners (2008) en 'n oppervlakte van sowat 23 500 km² gehad. Die hoofstad was Metz.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search