Lydenburg

Lydenburg

(Mashishing)
Die Voortrekkerkerk op Lydenburg
Die Voortrekkerkerk op Lydenburg
Lydenburg is in Mpumalanga
Lydenburg
Lydenburg
 Lydenburg se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°06′S 30°27′O / 25.100°S 30.450°O / -25.100; 30.450
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitThaba Chweu
Stigting1849
Oppervlak
 • Totaal17,31 km2 (6,68 vk. myl)
Hoogte
1 371 m (4 498 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal37 258
 • Digtheid2 152/km2 (5 570/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense22.5%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense1.4%
 • Swart mense75.3%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho26.2%
 • Afrikaans22.8%
 • Swazi18.7%
 • Zoeloe13.1%
 • Ander19.2%
Poskode (strate)
1120
Poskode (posbusse)
1120
Skakelkode013

Lydenburg is 'n dorp in noordelike Mpumalanga, Suid-Afrika. Lydenburg is geleë aan die Spekboomsytak van die Olifantsrivier aan die voet van die Long Tompas. Die naam van die dorp is uit Nederlands afkomstig en beteken "Dorp van Lyding." Die dorp is in die hart van die Suid-Afrikaanse forelhengelgebied en is 'n landbou- en mynbousentrum. Lydenburg is deel van die Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit wat volgens die 2011 sensus 'n bevolking van 98 387 gehad het.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Lydenburg". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search