Lys van helderste sterre

Hier volg ’n lys van die 50 helderste sterre (tot by ’n magnitude van 2) volgens hulle maksimum, totale of gekombineerde skynbare magnitude (helderheid soos van die Aarde af gesien). Hoewel baie van die helderste sterre bekende dubbel- of veelvoudige sterre is en relatief na aan die Aarde is, lyk hulle met die blote oog soos enkelsterre. Dié lys kombineer die magnitudes van helder individuele komponente. Die meeste van die eiename op die lys word deur die Internasionale Astronomiese Unie se sternaamwerkgroep (WGSN) erken,[1] behalwe dié van Regor.

  1. "Naming Stars" (in Engels). IAU Division C WG Star Names. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 12 Augustus 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search