M.M. Walters

Thys Walters
M.M. Waters in 1968
Gebore
Mattys Michielse Walters

23 Januarie 1930 (1930-01-23)
Sterf28 Julie 2020 (op 90)
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepSkrywer
Bekend virSatiriese gedigte
Kinders2

Matthys Michielse Walters (23 Januarie 1930 - 28 Julie 2020) was ’n Afrikaanse digter en dramaturg, wat veral bekendheid verwerf met sy satiriese gedigte.[1]

  1. "MM Walters (1929–2020)". LitNet. Besoek op 18 Oktober 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search