Magnetiese dipool

'n Magnetiese dipool is die eenvoudigste vorm waarin magnetisme optree wat waargeneem kan word. Alle minder eenvoudige magnetiese strukture kan uit dipole opgebou word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search