Mahikeng

Mahikeng

(voorheen Mafeking en Mafikeng)
Obelisk, wat aan die Britse soldate herinner, wat tydens die beleg van Mafeking in die stad gesneuwel het
Obelisk, wat aan die Britse soldate herinner, wat tydens die beleg van Mafeking in die stad gesneuwel het
Mahikeng is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Mahikeng
Mahikeng
 Mahikeng se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°51′S 25°38′O / 25.850°S 25.633°O / -25.850; 25.633
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikNgaka Modiri Molema
MunisipaliteitMahikeng
Stigting1852
Regering
 • Uitvoerende burgemeesterLenah Nontsama Miga
Oppervlak
 • Totaal24,57 km2 (9,49 vk. myl)
Hoogte
1 500 m (4 900 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal15 117
 • Digtheid615/km2 (1 590/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense9.9%
 • Indiërs/Asiërs7.3%
 • Bruin mense7.5%
 • Swart mense74.5%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Tswana53.3%
 • Engels18.6%
 • Afrikaans14.1%
 • Sotho3.0%
 • Ander11.1%
Poskode (strate)
2745
Poskode (posbusse)
2745
Webwerfhttp://www.mahikeng.gov.za/

Mahikeng (voorheen Mafeking, later Mafikeng[2]) is die hoofstad van Noordwesprovinsie, Suid-Afrika, met omtrent 49 300 inwoners in 2001. Mahikeng vorm 'n eenheid met Mmabatho, wat voorheen die hoofstad van Bophuthatswana was.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mahikeng". Sensus 2011.
  2. Mail & Guardian

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search