Malgassiese ariary

’n Noot van 100 ariary / 500 frank (1993).

Die ariary (Ar;[1] ISO 4217-kode MGA) is die huidige geldeenheid van Madagaskar. Dit word onderverdeel in 5 iraimbilanja en is een van net twee niedesimale geldeenhede wat tans gebruik word (die ander een is die ouguiya van Mauritanië). Die name "ariary" en "iraimbilanja" kom van die prekoloniale geld.

  1. Banky Foiben'i Madagasikara Geargiveer 29 Oktober 2018 op Wayback Machine. Besoek op 24 Februarie 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search