Mandela Uitdaagplaat

Mandela Uitdaagplaat
2023-Rugbykampioenskapreeks
Sportsoort Rugby
Gestig 2000
Eienaar ARU en SARU
Inwydingseisoen 2000
Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Aantal spanne 2
Mees onlangse kampioen Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (2023)
Verwante kompetisies Die Rugbykampioenskap

Die Mandela Uitdaagplaat is ’n internasionale rugbykompetisie wat elke jaar tussen die nasionale rugbyspanne van Australië en Suid-Afrika as deel van die Rugbykampioenskapreeks beslis word. Dit is na Nelson Mandela, die eerste president van 'n volledig demokratiese Suid-Afrika, genoem. Die huidige kampioen is Suid-Afrika, nadat hulle die beslissende wedstryd tydens die 2023-Rugbykampioenskapreeks gewen het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search