Manie Maritz

Salomon Gerhardus Maritz
Manie Maritz

Bynaam(e) Manie Maritz
Geboortedatum 26 Julie 1876
Geboorteplek Kimberley, Griekwaland-Wes
Sterfdatum 20 Desember 1940 (64 jaar oud)
Sterfplek Pretoria, Unie van Suid-Afrika
Lojaliteit Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek
Veldslae/oorloë Eerste Wêreldoorlog

Salomon Gerhardus (Manie) Maritz was 'n boeregeneraal en leier in die Rebellie van 1914.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search